Van Agt I-kabinet

Die Van Agt I-kabinet

Die Van Agt I-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1977 tot 1981, het uit lede van die CDA en die VVD bestaan.

Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Dries van Agt van die CDA-party gewees.

Die vise-premier was Hans Wiegel (ook minister van Binnelandse Sake) van die VVD-party gewees.


Developed by StudentB